Welcome

I’m Morne and welcome to my blog, or rather my attempt for a blog. This blog will contain all sort of jokes … Hopefully you will enjoy most of them and please feel free to comment and even forward me some of your jokes!

Morries Google Search

Monday, November 29, 2010

Alcohol Labels Just Like Cigarettes

Liquor manufacturers have accepted the Government's suggestion that the following warning labels be placed immediately on all varieties of alcohol containers:
~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
WARNING: The consumption of alcohol may leave you wondering what the
hell Happened to your bra and panties.

~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
WARNING: The consumption of alcohol may make you think you are
whispering When you are not.

~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
WARNING: The consumption of alcohol is a major factor in dancing like a
Retard.

~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
WARNING: The consumption of alcohol may cause you to tell your friends
over And over again that you love them.

~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
WARNING: The consumption of alcohol may cause you to think you can sing.

~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
WARNING: The consumption of alcohol may lead you to believe that
ex-lovers Are really dying for you to telephone them at four in the morning.
~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
WARNING: The consumption of alcohol may make you think you can logically
Converse with members of the opposite sex without spitting.

~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~
WARNING: The consumption of alcohol may create the illusion that you are
Tougher, smarter, faster and better looking than most people.

~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
WARNING: The consumption of alcohol may lead you to think people are
Laughing WITH you.

~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
WARNING: The consumption of alcohol may cause pregnancy.

~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~WARNING: The consumption of alcohol may be a major factor in getting
your Ass kicked.
~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
WARNING: the crumsumpten of alcohol may Mack you tink you kan tpye reel
Gode.

Wednesday, October 27, 2010

MAKLIKE KERSKOEK RESEPPIE

Bestanddele:

1 Koppie Water


1 Teelepel Koeksoda


1 Koppie Suiker


1 Teelepel Sout


1 Koppie Bruin Suiker


Suurlemoensap


4 Groot Eiers


Neute


1 Bottel Brandewyn


2 Koppies droë Vrugte

 

Metode:



Proe die Brandewyn om die gehalte te toets.


Neem 'n groot mengbak en proe die Brandewyn.  


Maak seker dis die beste gehalte, skink een koppie vol en drink dit.  Herhaal.


Skakel die menger aan.  Klits een koppie botter in 'n donsige bak. Proe die brandewyn vir gehalte.


Voeg 'n teelepel suiker by. Klits weer.  


Maak seker die Brandwyn is sjteeds goed.


Drink nog 'n koppie vir die wisen onwis.  


Skakel die menger af.


Breek twee eiers, gooi dit en die droëvrugte by.  Tel die vrugte van die vloer af op.  Meng die skakelaar aan.


As die droëvrugte vassjit, sjkroewedraaier dit losj.


Proe die Brandewyn vir gifterigheid.  Sif nou twee koppies sout of so iets.  Wie gee om? Proe die Brandewyn.  Sif die suurlemoenspa, dreineer dei neuter en gooi 'n tafel by.


Dan een lepel sjuiker, of sjo ietsj.  Wat jy ook al kankry.


Smjeer die oond.  Draai die koekpan 360
°en moenie val nie.

Menger die afskakel.


Gooi die bak deurrie venster en drunkie laasjte Brandewyn op.


 

Gekersde Seënfees!

Tuesday, October 26, 2010

KLEIN PIET AND HIS BREAKFAST

KLEIN PIET comes down to breakfast. Since they live on a farm, his
mother asks if he had done his chores.

"Not yet," said the little boy. His mother tells him he can't have any
breakfast until he does his chores.

Well, he's a little ticked off, so he goes to feed the chickens, and
kicks a chicken. He goes to feed the cows, and he kicks a cow. He goes
to feed the pigs, and he kicks a pig.

He goes back in for breakfast and his mother gives him a bowl of dry
cereal.

"How come I don't get any eggs and bacon? Why don't I have milk in my
cereal?" he asks.

"Well," his mother says, "I saw you kick the chicken, so you don't get
any eggs for a week. I saw you kick the pig, so you don't get any
bacon, for a week either. I also saw you kick the cow, so, for a week
you aren't getting any milk."

Just then, his father comes down for breakfast and kicks the pussycat
as he's walking into the kitchen.

KLEIN PIET looks up at his mother with a smile, and says, "Are you
going to tell him, or should I?

Friday, July 23, 2010

Boer in ongeluk

‘n Boer, Piet was in 'n motor ongeluk.

In die hof , is die vervoermaatskappy se hot shot prokureur besig om hom te
ondervra:
Het jy, op die ongelukstoneel, gesê: "Ek's orraait!" vra die prokureur.

Piet: "Wel, kom ek vertel jou wat gebeur het. Ek het net my gunsteling koei,
Bessie, op die sleepwa gelaai en......"


Die Prokureur val hom in die rede: "Ek vra nie vir detail nie, antwoord
netdie vraag.

Het jy, op die ongelukstoneel gesê: "Eks orraait!" Ja of Nee?"

Piet: "Wel, ek het net vir Bessie op die sleepwa gehad en ek was skaars op
die pad......"

Die Prokureur val hom weer in die rede en sê aan die regter:

"Edelagbare, ek probeer net die feit vasstel, dat hierdie man, by die
ongelukstoneel, aan die verkeersman gesê het dat hy oraait is.

Nou probeer hy my kliënt dagvaar. Ek glo vas hy is 'n bedrieër. Sê asb vir
hom hy moet net die vraag beantwoord."

Teen hierdie tyd is die regter al redelik geïnteresseerd in Piet se
storieoor Bessie, en sê vir die prokureur:

"Ek wil graag sy storie oor die koeihoor".Ou Piet bedank die regter en gaan
voort met sy storie.

"Wel, soos ek gesêhet, ek het net vir Bessie op die sleepwa gelaai en was op
die pad toe daar skielik 'n moerse trok van die kant af kom, 'n stopstraat
skip en my bakkie en sleepwa in hulle moer in ry.

Ek is eenkant toe gegooi in 'n sloot en Bessie anderkant toe in 'n ander
sloot.

Ek was seer, nogal erg seer en wou nie beweeg nie. In elk geval, ek het toe
vir Bessie gehoor kerm en ek het geweet sy is in erge pyn, net deur te
luister na haar kreune.

Nou, net na die ongeluk, kom daar 'n spietkop op die toneel aan en hy het
ook Bessie se gekerm gehoor, so hy het toe nader aan haar gegaan.

Nadat hy na haar gekykhet en die toestand gesien het waarin sy was, het hy
sy pistol uitgetrek en haar tussen die oë geskiet."

Toe kom die spietkop oor die pad na my kant toe, sy pistool nog steeds in sy
hand, en hy vra: "Hoe voel jy?"

"Nou vertel vir my, meneer prokureur, wat de F...K sou jy vir hom gesê het?"

Sunday, July 18, 2010

Our Deepest Fear by Marianne Williamson

Our deepest fear is not that we are inadequate. Our deepest fear is that we are powerful beyond measure. It is our light, not our darkness that most frightens us. We ask ourselves, Who am I to be brilliant, gorgeous, talented, fabulous? Actually, who are you not to be? You are a child of God. Your playing small does not serve the world. There is nothing enlightened about shrinking so that other people won't feel insecure around you. We are all meant to shine, as children do. We were born to make manifest the glory of God that is within us. It's not just in some of us; it's in everyone. And as we let our own light shine, we unconsciously give other people permission to do the same. As we are liberated from our own fear, our presence automatically liberates others.

Thursday, July 15, 2010

VERLORE SOKKIE SAGA


Soos meeste getroude mans weet, is die skoner geslag se koppe nie aldag lekker opgeskroef nie. Ons aanvaar hulle raak soms emosioneel vir enige strooi. Daar is selfs 'n boek, "Men are from Mars-Women are from Venus", wat veronderstel is om mans te help om vrouens te verstaan. Die probleem is egter dat mans nooit handleidings soos diè gaan lees nie.

'n Man het nie 'n boek nodig om 'n Tv in te stel nie, en hy het ook nie 'n boek nodig om vir hom te sê hoekom 'n vrou se kop raas nie. Dit is soos die son en die maan, dit gebeur daagliks en ons aanvaar dit maar so..... Soos my storie hieronder:


Nou kyk my Namakwa kaktussie is eintlik 'n baie selfstandige vrou en ek hoef haar nie meer as eenkeer 'n maand aantevat nie. Maar laas vrydag het sy besluit dit is tyd om daai "two-stroke" motor in haar kop te "start", en glo my so 'n "2stroke" kan raas.


Dit was weer 'n vrydag middag en ons was laat vir 'n Smous braai! Ek was egter net laat want die braai het 4 uur begin en ek was eers 6uur genooi. As ek dalk Nostradames of Siener van Rensburg as vak gehad het op skool, sou ek geweet het van die braai en hoelaat dit begin het. Maar ek het net aardrykskunde en wiskunde gehad so al wat ek weet is hoe om daar te kom en hoeveel om saam te neem.


Elkgeval so in die aantrek kry ek nie my sokkie nie en ek maak my eerste fout van die aand.


Ek vra vir mamma waar is my sokkie? Ek dink dit was 'n geldige vraag want sy was immers die persoon wat dit laaste gehad het, sy het dit gewas, opgehang en van die wasgoed-draad afgehaal. Maar nee, toe nie 'n goeie vraag nie, want ek kry toe so die wit van die oog (dit is soos 'n baie vuil kyk) en 'n sarkastiese antwoord dat sy nie my sokkies dra nie! Nou @#$%^, ek weet sy dra nie my sokkies nie, en dit was nie my vraag nie, ek wou weet of sy weet waar dit is, want sy het dit laaste gehad. Maar om 'n pakslae te vermy het ek maar stil gebly en self begin soek.


Nou mamma hou nie van laat wees nie. So wat sy maak is, sy gaan sit in die kar en wag met die "casserole" op die skoot en 'n halwe bottle rooiwyn (waaraan sy al vanaf 5uur teeg) tussen die voete. Intussen hop ek in die huis rond opsoek na my sokkie se maat. Dit was nie lank nie toe is mamma terug en die huis en wil weet hoekom ek so draai? Ek verduidelik dat ek nie my sokkie kry nie en ek maak toe my 2de fout en noem dit is omdat die huis deurmekaar is. Oooo henetjie was dit nie 'n fout nie! Daai kaktussie begin toe sulke dorings uitslaan en dorings laat haar harder praat. Sy blameer toe my varksugtigheid en dat dit eintlik my skuld is dat die huis so lyk. Net daar maak ek my 3de fout en wys vir haar alles wat rondlê en dui ook aan op die feit dat, dit is haar plakkies in die hoek, dit is haar glas op die koffie tafel, dit is haar bord op die kombuis counter, dit is haar trui op die sitkamerbank, dit is haar handsak in die gang.

Toe besef ek, nou is ek ge@#$%^......... want ek was reg. Jy ken daai gevoel, jy dink jy het gewen want jy het haar verkeerd bewys, maar eintlik het jy sopas jouself in die poepsak bygekom.

Ek kry toe weer daai stywe lip en besluit @#$% die sokkie en trek 'n paar plakkies aan. Nou oppad in die kar kan ek sien Kaktussie wil baklei maar sy weet net nie hoe om te begin nie. Sy moet mos nou die storie so draai dat dit my skuld is. Vra toe of ek dink sy is 'n skoonmaker? Ek weet toe wat ek ookal sê gaan verkeerd wees en ek sê toe maar net ek is lief vir haar en dat ek wil nie baklei nie. Maar praat wil sy praat, hulle gaan mos so deur die trappe van vergelyking daai
tyd. Die gunsteling een is ......ek is nie jou ma nie, daarna, ek is nie jou bediende nie, en dan ten laaste sê hulle jy moet van nou af jou eie wasgoed was. Maar ek was rustig het nie teë gepraat nie, want my kombuis vloer-moer was nog vars in my gedagtes.


Maar so ge arriveer by die Smous is daar niks fout nie, die glimlag word weer opgesit en mamma en pappa is lief vir mekaar. In die kombuis vertel sy egter vir die vrouens hoe DEUR die k@k ek is, en in die kroeg vertel ek vir die manne hoe IN die k@k ek is. Die aand was egter 'n sukses, die "two stroke" se olie het opgeraak en die koppie het opgehou raas en mamma was weer normaal.


Ook net totdat ons by die huis kom en ek sluit daai voordeur oop. Toe ek daai sleutel draai is dit asof ek daai "two stroke" weer opstart, maar ipv olie is hy nou vol rooiwyn en nou raas hy eers.


Ek dog ek klim nog so in die kooi en lê my kop neer vir 'n goeie nag rus toe hoor ek iemand breek die skottel goed. Ek skrik so groot ek draai om, om haar wakker te maak en sê iemand breek haar borde, maar sy is nie daar nie. Ek gaan stel ondersoek in en daar staan my kaktussie, 2uur in die oggend besig met die skottel goed. Sy was hom nie normaal nie, sy was hom so met klinkkende simbale, aspris so hard dat ek nie kan mis sy was skottel goed nie. Ek het nog probeer mooi praat
en soebat dat sy moet kom lê, want pappa is mos nou nog so effe lus ook na 'n braai, maar nee mamma is op 'n "mission".


Man ek het net ingeslymer toe start sy daai elektrolux op. Ek kry so 'n koue rilling wat my skrotum weer op 'n plooi trek toe ek wakker skrik. Weet jy hoe klink 'n stofsuier 3 uur die oggend as jy wind dronk is?
Nou word daar gesuig, ek word mos nou gestraf. Gelukkig het ek later my bewussyn verloor en kon ek verder slaap. Ek weet nie wanneer daai koppie ophou raas het nie, maar toe ek wakker word die volgende oggend lê mamma langs my, nog ewe met haar geel rubber handskoene aan.


Ek staan toe later saggies op om met 'n bruin-beer te gaan worstel wat in my maag grom. Ek loop soos 'n trapsuutjies na die badkamer en laat sak die sitplek stadig, maar toe daai eerste plons geluid die water tref staan mamma langs my! Nou moet jy weet dit kan nie 'n mooi gesiggie wees nie, die hare staan soos 'n bos-heks, die gesiggie is vol plooie gelê met die oë so effe rooi soos gister aand se wyn. Dan staan daai vuisies nog so gebal met die geel rubber handskoene ook. Wat maak jy vra sy? Nou weet ek nie mooi wat om te antwoord nie, sy lyk asof sy kan moor. Ek bollie, antwoord ek haar toe maar eerlik. Sy het toe eintlik net vir my kom sê dat ek nie teen die rand moet k@k nie want sy het skoon-gemaak, daarna het sy weer gaan slaap.


Ek moet bieg die huis was silver skoon die volgende dag, maar my sokkie is nogsteeds weg. Ek dink ek het dit by die gym verloor, maar dit is tussen ons en my vrou hoef dit nie te weet nie.

Friday, June 18, 2010

FACEBOOK OR TWITTER


To Facebook or to tweet (not twit as I thought in the beginning) that is the question, which one is best?

This is probably one of the biggest debatable subjects in the net social communication circles, I guess it’s more a thing of one’s personal opinion to which one is the best.

On Facebook you can easily view much more info of somebody and view their photo albums, write on their wall and private message them. You also get a crap load of applications on Facebook which is very cool for the first week, maybe 2 but after that it gets a bit boring then you have to battle to clean your profile as friends and strangers bombard you with application request… like really how long can it be fun to place a tree on your farm. I think I’m richer than Bill Gates & Richard Brandson put together in my Mafia and/or Gangster wars profile, which I will remind you I haven’t touched in probably 4 months, let’s be honest with each other, the reason why all of us actually joined FB was to connect with our friends, update our status, read their statuses, view photo albums and in the beginning to POKE your friends.. It’s also a nice tool to see who’s birthday is when and to organize a get together or reunion but you get also bombarded with a lot of events from random people who you don’t know at all.

Take a compact Facebook, take out the best features, leaving out the rubbish parts and then you get TWITTER! Twitter is so much easier, you don’t have to wait for someone to accept your request, you just search for them and say follow and there you go. Everyone updates their status and you can comment on it and ‘retweet’ it. It’s also a portal to connect to your local or international celebrities, for instance I’m following Bryan Habana (the Springbok), Quade Cooper (Australian rugby player), Bridged & Kendra (Hugh Hefner ex gf’s) and a few other celebrities. So you know basically what they do during the day and you start feeling like they are one of your personal friends. It’s also much more open so everyone can read your thoughts and contribute towards a subject.
So basically Twitter consist about updating your status and reading others, which is the MAIN reason everyone joins Facebook aswell.

Which one is the best, well that’s your opinion, I like both, but just something to think about, why does the most celebrities use Twitter and not Facebook… J

Till next post

MV