Welcome

I’m Morne and welcome to my blog, or rather my attempt for a blog. This blog will contain all sort of jokes … Hopefully you will enjoy most of them and please feel free to comment and even forward me some of your jokes!

Morries Google Search

Wednesday, October 27, 2010

MAKLIKE KERSKOEK RESEPPIE

Bestanddele:

1 Koppie Water


1 Teelepel Koeksoda


1 Koppie Suiker


1 Teelepel Sout


1 Koppie Bruin Suiker


Suurlemoensap


4 Groot Eiers


Neute


1 Bottel Brandewyn


2 Koppies droë Vrugte

 

Metode:



Proe die Brandewyn om die gehalte te toets.


Neem 'n groot mengbak en proe die Brandewyn.  


Maak seker dis die beste gehalte, skink een koppie vol en drink dit.  Herhaal.


Skakel die menger aan.  Klits een koppie botter in 'n donsige bak. Proe die brandewyn vir gehalte.


Voeg 'n teelepel suiker by. Klits weer.  


Maak seker die Brandwyn is sjteeds goed.


Drink nog 'n koppie vir die wisen onwis.  


Skakel die menger af.


Breek twee eiers, gooi dit en die droëvrugte by.  Tel die vrugte van die vloer af op.  Meng die skakelaar aan.


As die droëvrugte vassjit, sjkroewedraaier dit losj.


Proe die Brandewyn vir gifterigheid.  Sif nou twee koppies sout of so iets.  Wie gee om? Proe die Brandewyn.  Sif die suurlemoenspa, dreineer dei neuter en gooi 'n tafel by.


Dan een lepel sjuiker, of sjo ietsj.  Wat jy ook al kankry.


Smjeer die oond.  Draai die koekpan 360
°en moenie val nie.

Menger die afskakel.


Gooi die bak deurrie venster en drunkie laasjte Brandewyn op.


 

Gekersde Seënfees!

No comments:

Post a Comment